To the feed
Event

Liefde 10

When
in 3D
01.08.2026 · 09:00 · UTC+2
Where
Johannesburg
Emmarentia Dam
Intent
Event
About

All kids under 12 attending the event needs to have a guardian present. Any person purchasing a child ticket that is not under the age of 12 will not be able to enter the event. Liefde By Die Dam GELUK IS AAN JOU KANT 'n Rotsvaste toevlug vir die jonk van hart. Bewapen met ritme en woord. Elke konsert 'n meesterstuk. Deurdrenk met wesenlike buurmanskap. Die keur vir kenners wyd en syd met geen beperking op plesier. Modieus. Stylvol. Suiwer Suid-Afrikaanse Eerste-Klas Vermaak. 'n Gulde geleentheid vir opwinding. Beleef uiterse genot. Wees vrolik vir vooruitgang. DIE KULTUURFONDAMENT vir ons onbeperkte ontwikkeling. Verreweg die goud-standaard vir kuns en taal en SAAMBOU. Geniet die voordele van GROEPSLEWE. Rol die dobbelstene. Jy het klaar gewen. Die lewe is 'n lied. KOM SING SAAM.

Similar upcoming events

FAQ

How do I join this event?
Tap Join and coordinate in chat. If sign-in is needed, it's by email code or Telegram.
How much does it cost?
Joining on xFind is free. A commercial event may have a ticket price set by the organizer.
Something went wrong. Reload ๐Ÿ—™